Koöperasiestories Backdrop Blur

Video Loading...

Koöperasiestories S01 E01 ‘n Dingetjie verwelk

Overview

Koöperasiestories was 'n Afrikaanse TV-reeks wat op kortverhale deur die bekende Afrikaanse skrywer P.G. du Plessis gebaseer was. Die reeks handel oor die daaglikse gebeure en mense in die dorp Gezinasrus, wat deur drie mense wat elke dag op die koöperasie se stoep sit bespreek word.