Promised Land Backdrop Blur

Video Loading...

Promised Land S01 E01 Trump Se Bevel

Overview

Trump se Afrikaner-bevel het plaaslik tot groot debatte gelei. Sommiges het dit verwelkom en ander het die uitnodiging verwerp. Is Suid-Afrika steeds die Beloofde Land of lê Afrikaners se toekoms in die VSA?